Type: Deck Idea
Format (legal 👍)
modModern
Approx. Value:
$26.68
Buy

0 Likes 12 Comments
Avg. CMC 4.23
Card Color Breakdown
Card Type Breakdown

Secrets of Strixhaven
released on April 24, 2026!

Order now on CardKingdom Order now on TcgPlayer

Secrets of Strixhaven
released on April 24, 2026!

Order now on CardKingdom Order now on TcgPlayer
Main Deck - 60 cards, 24 distinct
Sort by:
:
Name  Ed. Price Type Cost P
Rarity Color
Creature (16)
4 Channeler Initiate
$0.32
Creature - Human Druid
3
2 Cloudblazer
$0.11
Creature - Human Scout
2
4 Naga Vitalist
$0.16
Creature - Snake Druid
1
3 Sifter Wurm
$0.20
Creature - Wurm
7
3 Verdant Sun's Avatar
$0.42
Creature - Dinosaur Avatar
5
Sorcery (14)
4 Attune with Aether
$0.16
Sorcery
2 Entrancing Melody
$0.27
Sorcery
2 Fumigate
$0.24
Sorcery
2 Hour of Promise
$0.27
Sorcery
4 Spring // Mind
$0.25
Sorcery // Instant
//
Artifact (1)
1 Treasure Map // Treasure Cove
$0.45
Artifact // Land
Enchantment (8)
4 Bounty of the Luxa
$0.25
Enchantment
4 Ixalan's Binding
$0.08
Enchantment
Land (21)
3 Aether Hub
$0.29
Land
1 Desert of the Indomitable
$0.20
Land - Desert
1 Desert of the Mindful
$0.12
Land - Desert
1 Desert of the True
$0.14
Land - Desert
4 Forest
$0.09
Basic Land - Forest
1 Glacial Fortress
$0.49
Land
3 Hashep Oasis
$0.21
Land - Desert
2 Island
$0.19
Basic Land - Island
2 Plains
$0.12
Basic Land - Plains
2 Shefet Dunes
$0.31
Land - Desert
1 Sunpetal Grove
$0.51
Land
Sideboard - 13 cards, 5 distinct
Sort by:
:
Name  Ed. Price Type Cost P
Rarity Color
Creature (2)
2 Honored Hydra
$0.38
Creature - Snake Hydra
6
Instant (5)
3 Farm // Market
$0.11
Instant // Sorcery
//
2 Slice in Twain
$0.11
Instant
Sorcery (2)
2 Approach of the Second Sun
$5.66
Sorcery
Enchantment (4)
4 Desert's Hold
$0.13
Enchantment - Aura

Comments
  • Manrich_vGreunen | 23-Oct-2017 11:33
    Ek like die angels as nog 'n targeted removal. Het jy al die embalm hydra oorweeg as nog 'n thread uit die sideboard?
    • Eduard Beukes | 23-Oct-2017 11:44
      Hmmm, ek het nie gedink aan nog threats in die sideboard sit nie, maar het gedink om dalk nog 'n sifter wurm mainboard te sit. Ek het op die oomblik ook net 2 verdant's in die main. so kan dalk 1 in die side board sit. Kan net nie aan 'n goeie rede dink hoekom nie...


      Die idee met die sideboard is eintlik maar net Glory-bounds teen vinnige/burny decks en ddan champions teen meer controlly decks. Die hydra is baie nice omdat dit basically 2 threats is, so dalk moet ek hom net main board en klaar kry?
      • Manrich_vGreunen | 23-Oct-2017 11:47
        Yes dit kan werk, dit is goed teen control/midrange omdat dit 2keer moet ge-answer word. 

        • Eduard Beukes | 23-Oct-2017 11:53
          Ok, het die hydra vir die shapers gewsop. Ek het die shapers gereeld genoeg gekry, maar dit het actually net een game 'n verskil gemaak. Dit doen kinda wat die bounties doen maar worse. Ek bedoel, die verskil tussen 'n 8/8 trample en 7/7 trample is nie baie nie. En om mana dorks te boost vat te lank. Sooooo, so baie as wat ek van die shapers hou dink ek nie hulle is goed genoeg nie.
          • Manrich_vGreunen | 23-Oct-2017 11:57
            Ok reg dit klink vir my na 'n plan. Umm so ek neem aan die scarab gods is nie meer beskikbaar vir my om te leen nie... :) Mag ek dan vra fo ek dalk Shapers' Sanctuary leen, asb?
            • Eduard Beukes | 23-Oct-2017 11:58
              Hehe, sorry ja. Ek is nog nie 100% of dit hier gaan fit nie, maar wil ten minste Vrydag aand dit bietjie uittry. 4/4 Mana dorks klink awesome. 


              Ja, jy is welkom om dit te leen. Moet ek vir jo Vrydag saambring?

              • Manrich_vGreunen | 23-Oct-2017 12:09
                Reg, jy is mos die sogenaamde "God-Pharoah" van die gods :-P
                Asseblief en baie dankie, ek wil dit probeer inplaas van een Bossoming def. Vrydagaand. 
  • Manrich_vGreunen | 22-Oct-2017 08:13
    Hierdie lyk baie goed, laat weet my hoe dit gegaan het na showdown

  • Manrich_vGreunen | 18-Oct-2017 11:06
    Mens het gewoontlik nie so baie Negates nodig nie, miskien 2x uitswap vir Censor?
    Vir payoffs Maybe groot goed soos Verdant Sun's Avatar of Honored Hydra
    Dalk ook River's Rebuke oorweeg 
    • Eduard Beukes | 18-Oct-2017 11:12
      Yeah, dis wat ek ook gedink het. Ek het ongelukkig nie van die Verdant avatars nie. Kort iets wat somewhere life gee. Het gedink om van die Sanguine Sacraments te kry, maar weet nie of dit worth sal wees nie.
      • Manrich_vGreunen | 18-Oct-2017 11:14
        Het jy die Verdants getrade? want dit is in jou inventory? 

        • Eduard Beukes | 18-Oct-2017 11:42
          Ek het een verdant ja, maar dis 'n pre-release wat nog in die packaging is. Ek kan hom seker uithaal en speel met hom though.
  • No comments yet.